Ons besef dat jy nie elke Sondag by ons diens kan wees nie - ons het egter 'n baie sterk reeks-ingesteldheid met ons weeklikse boodskappe en daarom stel ons hierdie potgooi (podcast) op om jou op datum te hou
Het jy al jouself afgevra: wie se skuld is hierdie virus? Is dit God se straf, of kom dit van die Duiwel af? Ds. Evert begelei ons deur hierdie moeilike onderwerp
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.