Episodes

Monday Aug 03, 2020
Hoe hoor jy vir God?
Monday Aug 03, 2020
Monday Aug 03, 2020
Het jy al ervaar dat God met jou praat? Indien wel, hoe onderskei jy tussen al die verskillende stemme wat elke dag om jou aandag meeding? Indien nie, hoe kan jy maak om te werk na 'n twee-rigting verhouding met jou Hemelse Vader? (Hart).

Saturday Jul 18, 2020
Hoe ken jy vir God?
Saturday Jul 18, 2020
Saturday Jul 18, 2020
Ons het 'n verantwoordelikheid om te groei in ons kennis van God - vir ons eie verhouding met Hom, maar ook die van ander

Saturday Jul 04, 2020
Dissipels van Jesus is 'Hope-dealers'
Saturday Jul 04, 2020
Saturday Jul 04, 2020
Ons praat hierdie week oor die vraag: watter rol moet hoop speel in die lewe van 'n Christen

Saturday Jun 27, 2020
God stuur sy Gees saam met my
Saturday Jun 27, 2020
Saturday Jun 27, 2020
Want ek moet leer om Jesus-liefde uit te leef

Friday Jun 19, 2020
21 Julie 2020 - Dubois - Die Gees en die Gawes
Friday Jun 19, 2020
Friday Jun 19, 2020
Om te glo is om gestuur te wees en daarvoor ontvang jy ñ geestelike gawe

Friday Jun 12, 2020
14 Junie 2020 - Dubois - God se Gees gee my krag
Friday Jun 12, 2020
Friday Jun 12, 2020
Baie christene vra die vraag: daar moet meer wees as om net die slegte goed te probeer vermy en om die goeie te doen
Antwoord: JA! Soveel meer

Friday Jun 05, 2020
7 Junie - Evert - Stuur my Here, maar ek kan nie alleen nie
Friday Jun 05, 2020
Friday Jun 05, 2020
Beleef julle ook dat ons dikwels goeie voornemens het oor ons geestelike lewe en hoe God ons moet gebruik maar dat ons dikwels nie slaag, of volhou of selfs sovêr kom om te begin nie!?

Friday May 29, 2020
31 Mei - Dubois - Gevaarlike gebede 4 - Here, stuur my
Friday May 29, 2020
Friday May 29, 2020
Baie van ons gebede gaan oor wat ons van God af wil hê - deur hierdie laaste van die gevaarlike gebede vra ons vir God hoe ons Hom kan dien.

Thursday May 28, 2020
Pinkster 10 - Saam met Jesus in die skool van gebed
Thursday May 28, 2020
Thursday May 28, 2020
Les 10: Slegte verhoudings verhinder gebede

Thursday May 28, 2020
Pinkster 9 - Saam met Jesus in die skool van gebed
Thursday May 28, 2020
Thursday May 28, 2020
Les 9: Gebed moet spesifiek wees